Zoutpansberger
News

Hennie Pretorius in die ouderdom van 73 jaar oorlede

By Andries van Zyl • 25 July 2024
Hennie Pretorius in die ouderdom van 73 jaar oorlede

Met mooi herinnering neem familie afskeid van Hennie (Hendrik Jacobus) Pretorius, 'n eggenoot, pa en oupa wat op Saterdag, 20 Julie, in die ouderdom 73 jaar om 13:00 aan 'n hartaanval oorlede is. Hy was gelukkig nie alleen nie, maar by sy vrou Mar...

Met mooi herinnering neem familie afskeid van Hennie (Hendrik Jacobus) Pretorius, 'n eggenoot, pa en oupa wat op Saterdag, 20 Julie, in die ouderdom 73 jaar om 13:00 aan 'n hartaanval oorlede is. Hy was gelukkig nie alleen nie, maar by sy vrou Marie by sy huis op sy stoep.

Wyle Hennie is gebore op 23 November 1950. Hy en sy vrou was oud-inwoners van Louis Trichardt vanaf 1985 tot 1999. Hy laat sy vrou Marie, kinders Raymond en Wynanda, Henco en Janél en Wickus agter, asook sewe kleinki...

Read more on our website