Zoutpansberger
News

Hitte eis ook sy tol op streek se dierelewe

By Andries van Zyl • 19 December 2024
Hitte eis ook sy tol op streek se dierelewe

Die afgelope week se ekstreme hitte het nie net sy tol geëis op mense nie, maar ook die streek se natuurlewe.

Die afgelope week se ekstreme hitte het nie net sy tol geëis op mense nie, maar ook die streek se natuurlewe.

Verlede Vrydag, 13 Desember, het die Soutpansberg se bekende dierekenner Jan "Slang" van Rooyen 'n noodroep ontvang van 'n uil wat in die snikhete, warmste deel van die dag oor etenstyd in die pad staan in Munnikstraat oorkant Supa Quick, Louis Trichardt.

"Die persoon wat my geskakel het, Riaan Els, het eers gedink iemand het die uil raakgery. Gelukkig was dit nie die ge...

Read more on our website