Zoutpansberger
Sport

Hoë temperature maak pad huis toe moeilik vir duiwe

By Andries van Zyl • 22 August 2024
Hoë temperature maak pad huis toe moeilik vir duiwe

Hoë dagtemperature oor die Noordwes- en Limpopo Provinsie, asook 'n redelike noordewind wat gewaai het, het veroorsaak dat lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs se duiwe eers Sondagoggend by hulle huise ingeklok...

Hoë dagtemperature oor die Noordwes- en Limpopo Provinsie, asook 'n redelike noordewind wat gewaai het, het veroorsaak dat lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs se duiwe eers Sondagoggend by hulle huise ingeklok het in twee opewedvlugte vanaf Warrenton oor sowat 760 km.

In die 12A-opewedvlug word 44 duiwe losgelaat, maar vir die doel van hierdie berig word slegs die eerste 20 posisies genoem. Die wedvlug word gewen deur Mieke & Mike Coetzee (Hlp), nadat hulle w...

Read more on our website