Zoutpansberger
News

Hooggeregshof sê twee skippers was wel nalatig

By Andries van Zyl • 26 January 2024
Hooggeregshof sê twee skippers was wel nalatig

Vir die eerste keer in byna ses jaar kan die familie van die nou 28-jarige Heidi-Lene Jonck 'n sug van verligting slaak, nadat die Hooggeregshof in Polokwane verlede week beslis het dat die twee bootoperateurs wat in 2018 die ongeluk veroors...

Vir die eerste keer in byna ses jaar kan die familie van die nou 28-jarige Heidi-Lene Jonck 'n sug van verligting slaak, nadat die Hooggeregshof in Polokwane verlede week beslis het dat die twee bootoperateurs wat in 2018 die ongeluk veroorsaak het wat haar met breinskade en in 'n rolstoel gelaat het, nalatig was in hul optrede.

Die ongeluk het op 11 Maart 2018, slegs twee weke voor Heidi-Lene (Heidi) se 23ste verjaarsdag, op die Albasinidam plaasgevind. Sy het ernstige beserings opged...

Read more on our website