Zoutpansberger
News

Hoërskool bied program om dagskoliere te akkommodeer

By Karla van Zyl • 14 November 2024
Hoërskool bied program om dagskoliere te akkommodeer

Hoërskool Louis Trichardt sal vanaf die eerste kwartaal van 2025 'n volledig-toegeruste dagskolierprogram aanbied – 'n fasiliteit wat daarop gemik is om werkende ouers te ondersteun en gemoedsrus te gee.

Met hierdie program wil die skool ouers verseker dat hulle kinders veilig is en ten volle gefokus kan bly op akademiese en buitemuurse verantwoordelikhede terwyl ouers by die werk is. Dit is deel van die skool se missie om sy leerders nie net akademies nie, maar ook karaktergewys, te o...

Read more on our website