Zoutpansberger
News

Hoërskool Louis Trichardt se top matrikulante vir 2024

By Andries van Zyl • 16 January 2025
Hoërskool Louis Trichardt se top matrikulante vir 2024

Hoërskool Louis Trichardt se 2024-matrikulante het op Dinsdag, 14 Januarie, hul uitslae by die skoolsaal afgehaal. Altesaam het Triegies se matrikulante 39 onderskeidings behaal, met agt leerders wat vier of meer ontvang het.

Triegies spog met 'n 94,6%-slaagsyfer en 87,2% van die matrieks wat universiteitvrystelling ontvang het. Die agt matrieks wat vier of meer onderskeidings behaal het, sluit in Sasha Hlungwani, wat die skool se toppresteerder was met ses onderskeidings in Engels Hui...

Read more on our website