Zoutpansberger
News

Hulp gevra in privaatondersoek na “selfmoord” van Levubu-inwoner

By Andries van Zyl • 14 February 2025
Hulp gevra in privaatondersoek na “selfmoord” van Levubu-inwoner

'n Regsman vanuit Mbombela, advokaat Dirk Hall, het inwoners se hulp gevra in 'n privaat ondersoek na die "selfdood" van 'n bekende inwoner van die Levubu-omgewing, mnr. Kallie Hancke, in November verlede jaar.

Advokaat Hall het in 'n skrywe aan die koerant gesê dat hy namens wyle Hancke se twee dogters uit sy eerste huwelik optree. "Die oorledene in die saak – Levubu CAS 31/11/2024 – was 'n Parkinson-lyer. Dit word beweer dat die oorledene homself drie keer in die kop geskiet het," he...

Read more on our website