" 'n Mens moet net nie gaan lê nie," sê die moedige Reta Pieterse. Lesers sal haar ken as prinsipaal by Realty 1 eiendomsagente.
Alles het vir Reta verander toe sy in 2017 met melanoomkanker gediagnoseer is. Sy het nie 'n mediese fonds gehad nie en het 'n paar sessies chemoterapie by 'n staatshospitaal ontvang. Dit was ongelukkig nie suksesvol nie. Marietjie Pieterse, Reta se suster, skryf op BackaBuddy dat sy enkele weke ná hierdie behandeling aansienlik verswak het. Dit het ...