Zoutpansberger
News

Inwoners doen 1838 Gelofte gestand

By Pétria de Vaal • 18 December 2024
Inwoners doen 1838 Gelofte gestand

Ten spyte van die hitte het 'n hele klompie mense die Gelofte op 16 Desember 2024 by die Schoemansdal Feesterrein herdenk. Die Geloftefeesterrein is geleë langs die eertydse Voortrekkerdorp, Schoemansdal.

Die 1838 Gelofte is Maandag vir die 186ste keer herdenk en die eerste keer in 1917 by Schoemansdal. Vanjaar se program het die gebruiklike perdekommando ingesluit wat die Gelofte aan die voorsitter van die plaaslike Geloftefeeskomitee, Abrie Wepener, oorhandig het, waarna hy dit voorg...

Read more on our website