Zoutpansberger
Sport

Johan en JC trap 'drie Cape Epics' plat tydens Freedom Challenge

By Andries van Zyl • 4 July 2025
Johan en JC trap 'drie Cape Epics' plat tydens Freedom Challenge

Die Soutpansberg se Johan Furstenberg (51) van Levubu en JC Young (38) van Louis Trichardt kan spog met iets waarmee min mense kan. Dié twee het Sondag, 29 Junie, ná meer as 19 dae op die pad die moordende Race Across South Africa Fr...

Die Soutpansberg se Johan Furstenberg (51) van Levubu en JC Young (38) van Louis Trichardt kan spog met iets waarmee min mense kan. Dié twee het Sondag, 29 Junie, ná meer as 19 dae op die pad die moordende Race Across South Africa Freedom Challenge oor 2,150 km suksesvol voltooi.

The Freedom Challenge is in 2003 begin, met die doel om 'n volledig-gedienste bergfietsroete deur die Suid-Afrikaanse binneland te vestig. Die roete strek vanaf Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal tot in Welling...

Read more on our website