Zoutpansberger
News

Johan gaan beslis deur hele gemeenskap gemis word

By Pétria de Vaal • 21 June 2024
Johan gaan beslis deur hele gemeenskap gemis word

Die skielike heengaan van Johan de Swardt (65) van Musina in die vroeë oggendure van Dinsdag, 11 Junie, was vir sy hele gesin 'n groot skok.

Die skielike heengaan van Johan de Swardt (65) van Musina in die vroeë oggendure van Dinsdag, 11 Junie, was vir sy hele gesin 'n groot skok.

Johan was 'n gebore en getoë Bosveldseun wat behalwe vir sy universiteitsdae, sy hele lewe in Musina gewoon het waar hy alombekend was. Hy het sy hoërskoolloopbaan by Hoërskool Eric Louw voltooi waar hy ook hoofseun was, en in hierdie tyd kompeterend deelgeneem het in perdrykompetisies waarvoor hy altyd 'n groot passie gehad het.

Ná univers...

Read more on our website