Zoutpansberger
Sport

Jong Leo land prag swartbaars om junior-afdeling te beklink

By Andries van Zyl • 6 September 2024
Jong Leo land prag swartbaars om junior-afdeling te beklink

Die ouers van die negejarige Leo Botha van Louis Trichardt is ongelooflik trots op hom, nadat hierdie jong hengelaar die afgelope naweek gewys het wat in hom steek deur as algehele wenner van die junior-afdeling van die MLF (Major League Fishing) ...

Die ouers van die negejarige Leo Botha van Louis Trichardt is ongelooflik trots op hom, nadat hierdie jong hengelaar die afgelope naweek gewys het wat in hom steek deur as algehele wenner van die junior-afdeling van die MLF (Major League Fishing) Gauteng-swartbaarsliga gekroon te word.

Die jong Leo het saam met pa JD en boetie Alexander aan die toernooi by Rhenosterkopdam in Mphumalanga gaan deelneem.

"Dit is 'n baie groot kompetisie en ons is baie trots op hom," het ma Cherese...

Read more on our website