Zoutpansberger
Sport

Jong skoleruiters wys hul slag in die saal

By Andries van Zyl • 27 March 2025
Jong skoleruiters wys hul slag in die saal

Verskeie jong ruiters van Louis Trichardt het op 21 en 22 Maart hul slag in die saal gewys tydens die eerste en tweede kwalifiserende rondes van die SANESA (South African National Equestrian Schools Association) Western Mounted Games wat op Bela-B...

Verskeie jong ruiters van Louis Trichardt het op 21 en 22 Maart hul slag in die saal gewys tydens die eerste en tweede kwalifiserende rondes van die SANESA (South African National Equestrian Schools Association) Western Mounted Games wat op Bela-Bela beslis is.

In totaal het 111 ruiters van hoƫrskole regoor die provinsie deelgeneem, met Hoƫrskool Louis Trichardt wat die spele oorheers het. Al Triegies se skoleruiters is ook lid van die Untamed Equestrian Club op Louis Trichardt, wat ni...

Read more on our website