Die tweede ronde van die jaarlikse Limpopo XCO en XCC-liga is Saterdag, 22 Maart, by Hoërskool Louis Trichardt beslis, waar bergfietsryers mekaar op 'n uitdagende roete die stryd aangesê het.
Wat die dorp se jongspan betref wat podium plekke ingepalm het, behaal Elané Visser 'n derde plek in die meisies Youth-afdeling van die XCO-wedren, terwyl Eli Signer as wenner van die seuns Youth-afdeling oor die eindstreep trap. Kristen Thompson kraai koning in die sub-junior-af...