Opkomende plaaslike sangeres Catrien (Gerritsen) van Waterpoort het haar oog op deelname aan vanjaar se Jopie Fees wat 27 Julie vanjaar by die Voortrekker Monument aangebied word, maar sy het die gemeenskap se sosiale media ondersteuning nodig.
As deel van die Jopie Fees word een van 10 opkomende kunstenaars gekies om saam met van die land se top name in die vermaaklikheidsbedryf op te tree.. Vanjaar se lys van kunstenaars sluit in Kurt Darren, Jo Black, Droomsindroom, Loufi, Dirk van ...