Zoutpansberger
News

Kerk in die mark, maar gemeente maak nie toe nie

By Andries van Zyl • 23 October 2025
Kerk in die mark, maar gemeente maak nie toe nie

Pastoor Evan Corbett van die AGS Louis Trichardt het lidmate en inwoners die versekering gegee dat alhoewel hulle kerkgebou in die mark is, hulle as gemeente nie van plan is om toe te maak nie.

Pastoor Evan Corbett van die AGS Louis Trichardt het lidmate en inwoners die versekering gegee dat alhoewel hulle kerkgebou in die mark is, hulle as gemeente nie van plan is om toe te maak nie.

"Ons gaan die kerk verkoop — die hele kompleks, insluitend die kerkgebou, saal, pastorie en die CMR se kantore," het Corbett gesê.

Volgens Corbett het hulle tot die besluit gekom vanweë stygende kostes om hulle huidige perseel in stand te hou. "Die onderhoud op hierdie plek is erg. ...

Read more on our website