Zoutpansberger
Sport

Killers net te sterk vir Vikings in finaal van T10-liga

By Andries van Zyl • 28 June 2024
Killers net te sterk vir Vikings in finaal van T10-liga

Die dorp het geen tekort aan krieket die afgelope naweek gehad nie, met beide die halfeindstryde en eindstryd van die Louis Trichardt Krieketklub se T10-liga wat Sondag beslis is.

Die dorp het geen tekort aan krieket die afgelope naweek gehad nie, met beide die halfeindstryde en eindstryd van die Louis Trichardt Krieketklub se T10-liga wat Sondag beslis is.

In die eerste halfeindstryd van die dag het die Strikers teen die Killers te staan gekom. Die Strikers se kolwers het eerste ingegaan om te kolf, maar hulle het harde bene gekou teen die Killers se boulaanval. Slegs twee kolwers kon daarin slaag om in hulle toegelate 10 beurte dubbelsyfers aan te teken, naaml...

Read more on our website