Zoutpansberger
News

Klein Leah weer by die huis ná oorlewingstryd in hospitaal

By Andries van Zyl • 11 July 2025
Klein Leah weer by die huis ná oorlewingstryd in hospitaal

Daar is groot dankbaarheid in die Van Wyk-familie van Louis Trichardt se harte, want klein Leah is weer terug by die huis, nadat sy dae lank om haar lewe moes veg in die intensiewe-sorgeenheid (ISE) van die Medikliniek in Polokwane.

Die vyf-maande-oue Leah het op 19 Junie begin siek word. Aanvanklik is sy in die Crestcare Zoutpansberg Privaathospitaal behandel, maar het kort daarna spesialisbehandeling benodig wat nie plaaslik beskikbaar was nie. Dit nadat sy asemhalingsprobleme begin ...

Read more on our website