Zoutpansberger
Sport

Koben droom steeds groot

By Karla van Zyl • 26 July 2024
Koben droom steeds groot

Koben Hofmeyr (22), oud-Triegie en matrikulant van 2021, is steeds besig om homself te beywer om ander te help. Hy het onlangs 'n ambisieuse projek geloods om te help om geld in te samel om onmiddellike finansiële steun te kan verleen a...

Koben Hofmeyr (22), oud-Triegie en matrikulant van 2021, is steeds besig om homself te beywer om ander te help. Hy het onlangs 'n ambisieuse projek geloods om te help om geld in te samel om onmiddellike finansiële steun te kan verleen aan kinders wat ernstige sportbeserings op skool opdoen.

Alhoewel Koben en sy familie nie meer op Louis Trichardt woon nie, is hy geen vreemdeling onder die plaaslike gemeenskap nie. Hy het beide sy laer- en hoërskoolloopbaan (as Triegie) hier voltooi. Ni...

Read more on our website