Zoutpansberger
News

Kommer na Dave se sein skielik stop in Kalahari

By Andries van Zyl • 31 January 2025
Kommer na Dave se sein skielik stop in Kalahari

Daar was 'n paar benoude oomblikke vir familie en vriende van die 67-jarige Dave van Graan toe hulle gesien het dat die satelliet "opspoorder" waarop hy aanlyn op sy jongste staptog gevolg kan word nie meer beweeg nie. Avonturier...

Daar was 'n paar benoude oomblikke vir familie en vriende van die 67-jarige Dave van Graan toe hulle gesien het dat die satelliet "opspoorder" waarop hy aanlyn op sy jongste staptog gevolg kan word nie meer beweeg nie. Avonturier Dave is tans besig om 'n gedeelte van die genadelose Dorslandtrekkersroete deur die Kalahari in Namibiƫ te stap.

Dave het vroegoggend Maandag, 20 Januarie, by Rietfontein aan die oosgrens van Namibiƫ aangrensend tot Botswana weggespring op sy 1,375 km staptog ...

Read more on our website