Zoutpansberger
News

Kyk: Egpaar wil vreugde van Kersfees met almal deel

By Andries van Zyl • 1 December 2023
Kyk: Egpaar wil vreugde van Kersfees met almal deel

Kersfees is liggietyd, en in Louis Trichardt doen niemand dit waarskynlik beter as Alida en Eddie Liversage nie. Jaarliks omskep hulle hul huis en tuin in 'n kleurespel van liggies, met mense wat van heinde en verre kom om dit te sien.

"Ek glo nog altyd daaraan. Die eerste week van Desember, daardie Vrydag moet die liggies aan," het die 63-jarige Alida gesĂȘ. Vanjaar val die eerste Vrydag van Desember op 1 Desember!

Read more on our website