Zoutpansberger
News

Laerskool Mopanie se bekende tannie Febé oorlede

By Andries van Zyl • 4 July 2025
Laerskool Mopanie se bekende tannie Febé oorlede

Huldeblyke en boodskappe van medelye stroom van heinde en ver in vir wyle tannie Febé de Bruin wat Vrydag, 27 Junie, in die ouderdom van 85 jaar oorlede. In lewe het tannie Febé en haar man, oom Kosie, diep spore in die Soutpansberg ...

Huldeblyke en boodskappe van medelye stroom van heinde en ver in vir wyle tannie Febé de Bruin wat Vrydag, 27 Junie, in die ouderdom van 85 jaar oorlede. In lewe het tannie Febé en haar man, oom Kosie, diep spore in die Soutpansberg getrap.

Gebore op 30 Oktober 1939 in Parys, Vrystaat, het tannie Febé vir oom Kosie ná skool ontmoet terwyl hy as jong laboratoriumtegnikus by Sasol gewerk het. Oom Kosie self was 'n boorling van die Soutpansberg gewees wat op 3 Desember 1934 in die ou kraa...

Read more on our website