Zoutpansberger
News

Lanbou Aktief teen jongste poging om streek se steenkool te ontgin

Mynplan bedreig water, voedsel en landbou

By Andries van Zyl • 4 June 2026
Lanbou Aktief teen jongste poging om streek se steenkool te ontgin

Landbou Aktief het beswaar aangeteken teen 'n steenkoolmynreg in Limpopo, wat watersekuriteit en voedselproduksie bedreig. Hulle eis dat die omvangsverslag verwerp word en die proses van voor af begin word weens ernstige tekortkominge.

Landbou Aktief het die afgelope week formeel beswaar aangeteken teen Pelongwe Holdings (Edms) Bpk se aansoek vir ’n mynreg vir die ontginning van steenkoolerts in die Soutpansberg- en Waterpoort-gebiede van Limpopo. Dié maatskappy het vroeër sy voorneme bekend gemaak deur die publikasie van sy openbare deelname proses vir omgewingsmagtiging.

Volgens die projek se omvangsverslag behels die aansoek die ontginning van steenkool oor verskeie plase ongeveer 25 km wes van Alldays, insluitend ...

Read more on our website