Zoutpansberger
News

Land gons ná arrestasie van man wat 'onwettige' Mopaniehout koop

By Andries van Zyl • 30 August 2024
Land gons ná arrestasie van man wat 'onwettige' Mopaniehout koop

'n Onlangse Facebook-plasing wat mense waarsku om nie sakkies hout langs die R525-pad net buite die Kruger Nasionale Park se Pafuri-hek te koop nie, het die land aan die gons. Die plasing is gemaak deur 'n groep toeriste wat die area b...

'n Onlangse Facebook-plasing wat mense waarsku om nie sakkies hout langs die R525-pad net buite die Kruger Nasionale Park se Pafuri-hek te koop nie, het die land aan die gons. Die plasing is gemaak deur 'n groep toeriste wat die area besoek het en op pad huis toe gestop het om 'n paar van hierdie sakkies hout te koop, net om deur die weermag gearresteer en hulle voertuig geskut te word omdat die koop van hierdie houtsoort nou blykbaar "onwettig" is.

Die Facebook-plasi...

Read more on our website