Zoutpansberger
News

Landbou Aktief ernstig bekommerd oor busongelukke op die N1 noord

Oproep vir veiligheidsoudit en strenger inspeksies op die N1

By Staff Reporter • 8 May 2026
Landbou Aktief ernstig bekommerd oor busongelukke op die N1 noord

Ná nog 'n noodlottige busongeluk op die N1 tussen Louis Trichardt en Musina, eis Landbou Aktief 'n dringende gesamentlike ondersoek na padveiligheid.

Landbou Aktief het ernstige kommer uitgespreek oor die noodlottige ongelukke op die N1 tussen Louis Trichardt en Musina, nadat nóg ’n tragiese busongeluk op 7 Mei lewens geëis het. Die Departement van Vervoer het intussen aangekondig dat die N1 in geheel weer oopgestel is nadat opruimingswerk op die toneel teen Vrydagmiddag afgehandel is.

Volgens die organisasie is dit opvallend dat baie van die ernstige ongelukke voertuie behels wat passasiers vervoer terwyl groot sleepwaens gesleep wo...

Read more on our website