Familie, vriende, kennisse en almal wat haar geken het is dit eens – Sannie Fourie (79) se afsterwe Maandagoggend, 10 Junie om 11:00, is vir die Soutpansberg 'n groot verlies. In lewe was sy nie net die matriarg van haar gesin en familie nie, maar ook die dryfveer agter een van die streek se grootste en mees suksesvolle besighede, Limpopo Melkery. Die leemte wat sy laat, kan nie gevul word nie en sal nog lank gevoel word in haar onmiddellike omgewing, en nie net onder haar naasbestaandes nie....
Legendariese Tannie Sannie Fourie oorlede
Familie, vriende, kennisse en almal wat haar geken het is dit eens – Sannie Fourie (79) se afsterwe Maandagoggend, 10 Junie om 11:00, is vir die Soutpansberg 'n groot verlies. In lewe was sy nie net die matriarg van haar gesin en famil...