Zoutpansberger
News

Legende in onderwys, Erna Prinsloo (83), oorlede.

By Pétria de Vaal • 14 June 2024
Legende in onderwys, Erna Prinsloo (83), oorlede.

"My kind, jy moet leef en laat leef," het wyle Erna Prinsloo graag gesê. Erna (née Grobler), is Maandag (10 Junie) in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Inwoners sal haar onthou as 'n onderwyseres in murg en been en s...

"My kind, jy moet leef en laat leef," het wyle Erna Prinsloo graag gesê. Erna (née Grobler), is Maandag (10 Junie) in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Inwoners sal haar onthou as 'n onderwyseres in murg en been en sy het veral hulpklasse help vestig en uitbou – om maar een van die "monumente" te noem wat hierdie merkwaardige dame nalaat.

Erna se kleinseun, Jandré van Jaarsveldt, vertel dat sy grootouers jarelange bekendes in die omgewing was. "My ouma het seker vir ongeveer 50 jaar sk...

Read more on our website