Zoutpansberger
Sport

Leon le Roux is Afrika se sterkste meester

Toewyding en gesinsondersteuning lei tot sukses

By Andries van Zyl • 30 October 2025
Leon le Roux is Afrika se sterkste meester

Leon le Roux, Louis Trichardt se sterkman, het Afrika se sterkste meester in die ope-afdeling geword! Hy het teen swaarder kompetisie gesukkel, maar danksy harde werk en gesinsondersteuning het hy gewen.

Sterkman Leon le Roux van Louis Trichardt het weereens sy krag gewys deur die titel van Afrika se sterkste meester in die ope-afdeling los te slaan. Dit was ná afloop van die Africa’s Strongest-kampioenskappe wat op 25 en 26 Oktober by die Omaramba Vakansieoord naby Buffelspoort in die Noordwes Provinsie beslis.

Hierdie prestasie volg kort op Le Roux se sukses vroeër vanjaar toe hy op 5 Julie vir die derde agtereenvolgende jaar die Suid-Afrikaanse titel in die onder 105 kg Meesters-afde...

Read more on our website