Zoutpansberger
News

Liefdevolle Carol Groenewald oorlede

By Andries van Zyl • 23 May 2024
Liefdevolle Carol Groenewald oorlede

Familie en vriende het met groot hartseer afskeid geneem van Carol Ann Groenewald (Carol) van Louis Trichardt wat op 9 Mei in die ouderdom van 72 jaar oorlede is.

Familie en vriende het met groot hartseer afskeid geneem van Carol Ann Groenewald (Carol) van Louis Trichardt wat op 9 Mei in die ouderdom van 72 jaar oorlede is.

Gebore op 16 September 1951 was Carol 'n wonderlike, behulpsame, goedhartige en liefdevolle persoon.

Sy word oorleef deur haar man Ben, dogter Mavis Groenewald, skoondogter Sharen Groenewald en drie kleinkinders (Lee-Handré, Tiaan en Ben).

"Sy sal baie gemis word en altyd in ons harte wees," het die familie gesĂȘ...

Read more on our website