Zoutpansberger
Sport

Limpopo net te sterk vir RCI in T10-eindstryd

By Andries van Zyl • 7 August 2025
Limpopo net te sterk vir RCI in T10-eindstryd

Die span van Limpopo Melkery is Sondag gekroon as wenners van die Louis Trichardt Krieketklub se T10-liga, nadat hulle RCI in die eindstryd geklop het.

Die span van Limpopo Melkery is Sondag gekroon as wenners van die Louis Trichardt Krieketklub se T10-liga, nadat hulle RCI in die eindstryd geklop het.

Limpopo het vir hulself 'n plek in die eindstryd verseker nadat hulle 'n 32-lopie oorwinning behaal het oor die Spartans in die halfeindstryd, terwyl RCI 'n 3-lopie oorwinning behaal het oor die Legends in hulle halfeindstryd.

RCI het in die eindstryd ingegaan om eerste te kolf. Hulle kolfbeurt het maar wankelrig begin, met drie ...

Read more on our website