Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt deel van vanjaar se Ride for a Child

By Staff Reporter • 25 January 2024
Louis Trichardt deel van vanjaar se Ride for a Child

Op Sondag, 11 Februarie, begin Pediatric Care Africa hulle vyfde "Ride for a Child" liefdadigheid motorfietsrit reg rondom Suid-Afrika om fondse in te samel vir kinders wat operasies of mediese behandeling benodig wat hulle nie self ka...

Op Sondag, 11 Februarie, begin Pediatric Care Africa hulle vyfde "Ride for a Child" liefdadigheid motorfietsrit reg rondom Suid-Afrika om fondse in te samel vir kinders wat operasies of mediese behandeling benodig wat hulle nie self kan bekostig nie. Vanjaar se rit gaan ook gepaard met 'n wêreldrekord-poging.

Soos vorige jare word die motorfietsrit gelei deur dr. André Hattingh, hoof uitvoerende beampte en stigter van Pediatric Care Africa op sy Harley Davidson Road King. Hulle eerste ...

Read more on our website