Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt gee Universiteit van Limpopo krieketloesing

By Andries van Zyl • 24 October 2024
Louis Trichardt gee Universiteit van Limpopo krieketloesing

Louis Trichardt se eerste krieketspan het Sondag, 20 Oktober, korte mette gemaak met hul opposisie van die Universiteit van Limpopo deur hulle redelik gemaklik met 101 lopies te klop.

Louis Trichardt se eerste krieketspan het Sondag, 20 Oktober, korte mette gemaak met hul opposisie van die Universiteit van Limpopo deur hulle redelik gemaklik met 101 lopies te klop.

Louis Trichardt het gasheer gespeel vir hierdie ligawedstryd in die Impala T20-krieketreeks en ingegaan om eerste te kolf. Hulle teken 'n skaflike 183 lopies vir die verlies van slegs drie paaltjies aan in hulle toegelate 20 beurte, met Naeem Patel wat 78 lopies van slegs 34 balle moker in 'n kolfbeurt wa...

Read more on our website