Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt gereed vir hulle eerste Gold Cup-wedstryd

By Andries van Zyl • 26 September 2025
Louis Trichardt gereed vir hulle eerste Gold Cup-wedstryd

Louis Trichardt se eerste span rugbymanne en afrigters is gereed vir hulle eerste kragmeting in SA Rugby se Pick n Pay Gold Cup-reeks wat eerskomende Saterdag, 27 September, afskop.

Louis Trichardt se eerste span rugbymanne en afrigters is gereed vir hulle eerste kragmeting in SA Rugby se Pick n Pay Gold Cup-reeks wat eerskomende Saterdag, 27 September, afskop.

In die aanloop tot die naweek se spel het Louis Trichardt se manne op Saterdag, 20 September, tuisveldvoordeel geniet in 'n opwarmingswedstryd teen die Harlequins-rugbyklub van Pretoria. Dit was 'n spannende wedstryd, maar met die blaas van die eindfluitjie was dit die Harlequins wat met 27-25 geseƫvier het....

Read more on our website