Zoutpansberger
News

Louis Trichardt kom kuier op Louis Trichardt

By Anton van Zyl • 13 January 2024
Louis Trichardt kom kuier op Louis Trichardt

Die dorp Louis Trichardt het gedurende die Desember-vakansie besoek gekry van 'n "naamgenoot", naamlik Louis Gustavus Trichardt. Hy is 'n agter-agterkleinkind van Voortrekkerleier Louis Tregardt, wat in 1836 tot 1837 deur d...

Die dorp Louis Trichardt het gedurende die Desember-vakansie besoek gekry van 'n "naamgenoot", naamlik Louis Gustavus Trichardt. Hy is 'n agter-agterkleinkind van Voortrekkerleier Louis Tregardt, wat in 1836 tot 1837 deur die Soutpansberg-gebied getrek het en vir 'n tyd lank hier gewoon het.

Die spelwyse van Tregardt of Trigardt het deur die jare heelwat verwarring veroorsaak. Die Voortrekkerleier het sy van op verskeie maniere gespel, maar die konsensus is dat dit teruggaan na die Swe...

Read more on our website