Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt kou harde bene teen Naka Bulle

By Andries van Zyl • 7 February 2025
Louis Trichardt kou harde bene teen Naka Bulle

Louis Trichardt se eerste rugbyspan het die afgelope naweek harde bene gekou tydens hulle uitnodigingswedstryd teen die Naka Bulle. Die wedstryd het deel gevorm van die IBG Challenge by Hoërskool Nylstroom, met Louis Trichardt wat 54-5 die kn...

Louis Trichardt se eerste rugbyspan het die afgelope naweek harde bene gekou tydens hulle uitnodigingswedstryd teen die Naka Bulle. Die wedstryd het deel gevorm van die IBG Challenge by Hoërskool Nylstroom, met Louis Trichardt wat 54-5 die knie moes buig.

"Dit was 'n taai wedstryd gewees so vroeg in die seisoen. Daardie manne ken mekaar, want hulle speel basies professionele klubrugby saam," het die voorsitter van die Louis Trichardt Rugbyklub, Brian du Plooy, ná afloop van die wedstry...

Read more on our website