Zoutpansberger
News

Louis Trichardt Landbou Aktief stel bestuur voor

Sterker landbou vir die Soutpansberg-omgewing

By Andries van Zyl • 16 July 2026
Louis Trichardt Landbou Aktief stel bestuur voor

Fritz Ahrens is die nuwe voorsitter van hierdie tak, wat die plaaslike landbougemeenskap ondersteun en bevorder. Die stigterslede bly aktief betrokke by die ontwikkeling van landbou in die Soutpansberg-omgewing.

Louis Trichardt Landbou Aktief het tydens ’n vergadering op 14 Julie sy nuwe bestuur en komiteeverteenwoordigers verkies.

Louis Trichardt Landbou Aktief is ’n nuutgestigte tak van die groter Landbou Aktief-organisasie en is sterk verbind tot die ondersteuning en bevordering van die plaaslike landbougemeenskap.

In ‘n verklaring sê die stigterslede, naamlik Fritz Ahrens, Fanie Havinga, Erika Helm en Dawid Maree, dat hulle steeds aktief betrokke is en ‘n belangrike rol speel in die v...

Read more on our website