Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt maak skoonskip teen Potties

By Andries van Zyl • 25 July 2025
Louis Trichardt maak skoonskip teen Potties

Louis Trichardt se eerste, tweede en derde rugbyspan het die afgelope naweek voortgebou op hul goeie vertoning van die afgelope paar weke met 'n segetog oor die Potgietersrus Rugbyklub.

Louis Trichardt se eerste, tweede en derde rugbyspan het die afgelope naweek voortgebou op hul goeie vertoning van die afgelope paar weke met 'n segetog oor die Potgietersrus Rugbyklub.

Louis Trichardt se spanne het tuisveldvoordeel geniet toe hulle Saterdag, 19 Julie, die manne van Mokopane onthaal het.

"Dit was harde wedstryde. Geen wedstryd teen Potties was al ooit maklik nie. Maar ons spelers het dit deurgehaak – die eerstes, tweedes en derdes. Ons het definitief 'n trappie ...

Read more on our website