Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt open T20-seisoen met dubbele oorwinning

By Andries van Zyl • 26 September 2025
Louis Trichardt open T20-seisoen met dubbele oorwinning

Die Louis Trichardt Krieketklub het Sondag, 21 September, hulle seisoen in die provinsiale Limpopo T20-liga geopen met twee oorwinnings oor die Mohodi Krieketklub.

Die Louis Trichardt Krieketklub het Sondag, 21 September, hulle seisoen in die provinsiale Limpopo T20-liga geopen met twee oorwinnings oor die Mohodi Krieketklub.

Louis Trichardt het tuisveldvoordeel geniet en in hul eerste wedstryd teen Mohodi Sondagoggend ingegaan om eerste te kolf. Die span het 143 lopies vir die verlies van nege paaltjies (143/9) in hulle 20 beurte aangeteken, danksy dubbelsyfer-bydraes deur kolwers Craig Viljoen (14), Gerhardus Fourie (18), Nimesh Watekar (17), Lu...

Read more on our website