Die Louis Trichardt Rugbyklub is besig met voorbereiding vir die 2026-seisoen, met oefeninge wat reeds volstoom aan die gang is.
Die klub sal op 7 Maart ’n oefenwedstryd teen die Messina Rugbyklub in Musina speel, gevolg deur nog oefenwedstryde op 14 Maart teen die Kudu Rugbyklub (ou Kruinies) in Polokwane.
Die wedstryde vind plaas in aanloop tot die Louis Trichardt Rugbyklub se gewilde jaarlikse Conway Rugbydag, wat vanjaar op 28 Maart op tuisbodem plaasvind. Die amptelike ligabe...