Zoutpansberger
Sport

Louis Trichardt wys weer hul dominansie in Limpopo-liga

By Andries van Zyl • 8 August 2025
Louis Trichardt wys weer hul dominansie in Limpopo-liga

Die Louis Trichardt Rugbyklub se eerste en derde rugbyspan het Saterdag, 2 Augustus, weer hulle dominansie in die provinsiale liga gewys deur Noordelikes kaf te draf.

Die Louis Trichardt Rugbyklub se eerste en derde rugbyspan het Saterdag, 2 Augustus, weer hulle dominansie in die provinsiale liga gewys deur Noordelikes kaf te draf.

Louis Trichardt het tuisveldvoordeel geniet, met die twee klubs se derde spanne wat eerste op die veld gedraf het. Louis Trichardt se manne het hulle goed van hul taak gekwyt met 'n 38-15 oorwinning oor Noordelikes met die blaas van die eindfluitjie. Vir Louis Trichardt het Surprise Phasha en Walter Pretorius elk twee dri...

Read more on our website