Zoutpansberger
News

Man in sop oor speelparkie diefstal

By Andries van Zyl • 18 April 2025
Man in sop oor speelparkie diefstal

'n Man van Louis Trichardt sal aan die hof moet gaan verduidelik hoe dele van die speelrame in die speelparkie oorkant die ou Sonop kafee in Louis Trichardt se Parkstraat agter op sy bakkie beland het, vermoedelik om as skrootmetaal verkoop ...

'n Man van Louis Trichardt sal aan die hof moet gaan verduidelik hoe dele van die speelrame in die speelparkie oorkant die ou Sonop kafee in Louis Trichardt se Parkstraat agter op sy bakkie beland het, vermoedelik om as skrootmetaal verkoop te word.

Die man se arrestasie het gevolg nĂ¡ 'n video vroeg verlede Woensdagoggend, 9 April, op plaaslike WhatsApp-groepe, soos die Gemeenskap Nood Groep, versprei is met die boodskap: "Die ou met die ou Dubbel cab Isuzu het in die...

Read more on our website