Zoutpansberger
News

Marthie Pauer se moordenaar eindelik gevonnis.

By Nic Hoffmann • 13 June 2024
Marthie Pauer se moordenaar eindelik gevonnis.

Die ou gesegde lui dat die wiel van geregtigheid stadig maar seker draai en fyn maal – iets wat vir baie slagoffers van misdaad gewoonlik moeilik is om te verwerk. Hofsake sloer en word dikwels weer en weer uitgestel. Die betrokkenes kan nie...

Die ou gesegde lui dat die wiel van geregtigheid stadig maar seker draai en fyn maal – iets wat vir baie slagoffers van misdaad gewoonlik moeilik is om te verwerk. Hofsake sloer en word dikwels weer en weer uitgestel. Die betrokkenes kan nie wag dat dit verby moet wees en hulle weet wat die uitkoms is nie.

Vir die geliefdes van Marthie Pauer, en veral vir haar seun Junior, kon die skuldigbevinding van haar moordenaar ook nie gou genoeg kom nie. Die lang en sielkundig-uitmergelende wag ...

Read more on our website