Zoutpansberger
News

Massa Triegie-reünie om 80 jaar van trots te vier

Vier 80 jaar Triegie-gees onder die ikoniese Vryboom

By Andries van Zyl • 12 June 2026
Massa Triegie-reünie om 80 jaar van trots te vier

Geniet 'n aansitetete, kuier saam, en herleef ou herinneringe onder die Vryboom. Vooraf is daar 'n skolerugbywedstryd teen HTS Tom Naudé.

Hoërskool Louis Trichardt gaan op Saterdag, 27 Junie, hul 80ste bestaansjaar op luisterryke wyse vier met ’n gesamentlike reünie vir alle oudleerders en -onderwysers.

“En ons wil hê jy moet deel wees van hierdie ongelooflike mylpaal,” nooi die skool.

Oudleerders en oudonderwysers kan vanaf 17:15 bymekaarkom onder die ikoniese Vryboom vir ’n lekker aansit-ete teen slegs R80 per persoon. Eie drinkgoed moet saamgebring word.

“Hierdie is nie net nóg ’n skoolfunksie nie. Dit is ’...

Read more on our website