Zoutpansberger
News

Mieke is Triegies se top matriek van 2023

By Andries van Zyl • 25 January 2024
Mieke is Triegies se top matriek van 2023

Hoërskool Louis Trichardt se ster matriekleerder van 2023 was Mieke Veldman met 'n indrukwekkende sewe onderskeidings tydens verlede jaar se senior eindeksamen.

Hoërskool Louis Trichardt se ster matriekleerder van 2023 was Mieke Veldman met 'n indrukwekkende sewe onderskeidings tydens verlede jaar se senior eindeksamen.

Mieke het onderskeidings in Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, wiskunde, rekeningkunde, besigheidstudies, rekenaartoepassingstegnologie (RTT) en lewensoriëntering behaal.

Kort op Mieke se hake, met ses onderskeidings, was Enelo Mahundla. Hy het onderskeidings in Engels huistaal, wiskunde, geografie, lewe...

Read more on our website