Zoutpansberger
Opinion

‘n Ervaring soos min om deel te wees van Zoutie-span

Tien jaar van stories: van slange tot trane en tye van lag

By Isabel Venter • 22 December 2025
‘n Ervaring soos min om deel te wees van Zoutie-span

Isabel Venter se loopbaan by die Zoutpansberger het begin met 'n slangdrama, terwyl sy haar voete vind in die nuuswêreld. Sy deel hoogtepunte soos die ontmaskering van 'n korrupte landdros en verskeie ander unieke nuusgebeure. Ten spyte van uitdagings, onthou sy haar tyd by die koerant as 'n onvergeetlike ervaring.

Wat het ʼn luislang, ʼn korrupte landdros en ʼn afgekapte arm met mekaar in gemeen?

Eintlik niks, maar vir ʼn joernalis van die Zoutpansberger was dit net nog ʼn dag op kantoor.

Trouens, my onderhoud by dié koerant op Louis Trichardt het begin met ʼn groot drama by Laat Lente en Herfsakker – van alle plekke! (Min het ek geweet die inwoners daar sou nog vir baie meer drama en giggels oor die jare sorg).

In my mooi-moois (ja ek het nogal fraai hakskoene aangehad) het ek die...

Read more on our website