Zoutpansberger
News

’n Hartseer vaarwel aan oud-inwoner Jan Joubert

By Andries van Zyl • 25 April 2025
’n Hartseer vaarwel aan oud-inwoner Jan Joubert

Nuus van die dood van oud-Soutpansberger Jan Joubert is die afgelope week met groot hartseer begroet. Die 79-jarige Jan is op Woensdag, 16 April, skielik aan 'n hartaanval in Kaapstad oorlede.

Nuus van die dood van oud-Soutpansberger Jan Joubert is die afgelope week met groot hartseer begroet. Die 79-jarige Jan is op Woensdag, 16 April, skielik aan 'n hartaanval in Kaapstad oorlede.

Plaaslik het Jan en sy vrou, Rita, geen bekendstelling nodig nie, veral nie onder ouer inwoners nie. Hulle het in 2020 ná 66 jaar die Soutpansberg gegroet. Daarna het hulle vir sowat twee jaar by hul dogter, Hanje, in Pretoria gewoon, waarna hulle finaal in Saldanha aan die Weskus gaan aftree het...

Read more on our website