Zoutpansberger
News

'n Laaste eerbetoon gebring aan tannie Lampies (87)

By Andries van Zyl • 18 July 2025
'n Laaste eerbetoon gebring aan tannie Lampies (87)

'n Finale eerbetoon is op Maandag, 14 Julie, aan Louis Trichardt se tannie Lampies du Toit gebring tydens haar roudiens vanuit die NG Kerk Stad op die Berg. Sy is op Sondag, 6 Julie, in die ouderdom van 87 jaar oorlede.

Anna Maria Elizabeth Lambrecht (vandaar die noemnaam Lampies) is op 24 Oktober 1937 gebore op Philippolis in die Vrystaat, waar sy ook grootgeword het. Sy het later op Potgietersrus (Mokopane) skoolgegaan. In 1948, op die ouderdom van 11 jaar, het sy saam met haar ouers...

Read more on our website