Zoutpansberger
News

Nel skuldig aan aanranding met die doel om ernstig te beseer

By Andries van Zyl • 28 June 2024
Nel skuldig aan aanranding met die doel om ernstig te beseer

Die 28-jarige Lehan Nel is verlede Donderdag, 20 Junie, in die hof op Louis Trichardt skuldig bevind op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die saak teen hom hou verband met 'n voorval waartydens 'n werknemer van ...

Die 28-jarige Lehan Nel is verlede Donderdag, 20 Junie, in die hof op Louis Trichardt skuldig bevind op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die saak teen hom hou verband met 'n voorval waartydens 'n werknemer van NTT Isuzu op Louis Trichardt ernstig aangerand is tydens die handelaarskap se jaareindfunksie by die Lalapanzi Hotel op 19 November 2022.

Nel is daarvan aangekla dat hy die werknemer, mnr. Johan van Rooyen (38), so ernstig aangerand het dat Van Rooyen geh...

Read more on our website