Dr. Philip Venter, plaaslike skrywer, woeker steeds met die pen. 'n Jaar jaar gelede het Zoutpansberger oor 'n trilogie berig, naamlik Skeermes, RauTem en Kleinskeer. Sedert Kleinskeer het drie nuwe boeke die lig gesien, naamlik Die Verontregtes, Max en Doodsakker. Die Verontregtes en Max vorm deel van die Skeermes-reeks.
Venter vertel: "Ek het baie waarskuwings en selfs dreigemente gekry nadat ek...