Ná dekades het die NG Gemeente Levubu 'n nuwe leraar. Op 7 Desember is ds. Johan Mostert bevestig en het sy intree-preek op 8 Desember gelewer.
Ds. Petrus (P.J.) Kriel, welbekende leraar van hierdie gemeente, het op 65-jarige ouderdom geëmeriteer en vir drie jaar daarna steeds 'n kontrak as leraar gehad. In Augustus vanjaar is sy kontrak weer verleng totdat 'n nuwe leraar bevestig kon word en alles aan hom oorhandig is.
Ds. Kriel het genoem in sy preek tydens Ds. Johan se bevest...